top of page

Lukas 2:8-20 Tiener skaapwagters

Updated: Feb 19, 2021


Die Skaapwagters wat in die omgewing van Bethlehem gebly het was heel moontlik jong mense. Die Engele verskyn dus aan tieners en dit is 'n bewys van God se liefde vir jong mense. Hy raak hulle aan in Sy liefde en wys hulle dat Hy die wêreld styf in Sy hande hou maak nie saak wat gebeur nie. Hierdie skaapwagtertjies het nie veel status gehad nie en in'n sin is op hulle neergekyk, in die Here se oë is hulle egter kosbaar.

Die Here Jesus kom na 'n stukkende wereld toe en hy bring versoening tussen God en die mens maar ook tussen mens en mens. Hy gebruik eenvoudige mense en veral jong mense om die lig en die sout vir die aarde te wees.

5 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page