top of page

Werk en leef in die Koninkryk God

Dien die Here

Ons het 'n dubbele burgerskap. Ons is burgers van die land waarin ons gebore is maar ons is ook burgers van die nuwe hemel en die aarde en dit is waar ons energie moet wees. Die nuwe hemel en aarde is waarna ons moet strewe.


Leef en werk as ‘n burger van die Koninkryk van God, vêr verwyderd van aardse rykdom en eer. Bedink en doen net wat waar, eerbaar en reg is, die dinge wat daarbo is:


“Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie,” (Colossians 3:1–2, AFR1983)


hoe mense wat tevrede is met hulleself en hul omstandighede meer as genoeg het en selfs ryk is.

6 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page